|
Guest Book
Guest feedback
20 September 2003
Frits & Alice
Welink-Makkinga
Ommen, Nederland
Remarks: Een heerlyke en
prima plek om de
vakantie te beginnen. Zeen
gastvry lekker eten!
28 September 2003
André Coetzee
Uitsonderlik mooi en
huislik met die lekkerste kos!!!
12 Oktober 2003
Besonderse, smaakvolle
plek.
Uitsonderlik warm atmosfeer!
12 Oktober 2003
Jaco van Tonder
Uitstekende plekkie.
Ek sal mense
aanmoedig om dit
te beleef.
12 Oktober 2003
Willem & Eva van Tonder
Sal baie ver moet gaan
soek om
dieselfde huislike
atmosfeer te kan kry.
21 November 2003
Marie Barnard
Witbank
Puik! Met die
wonderlikste gasvrou en
gasheer. Doen so
voort!
29 November 2003
Lisa & David
Midrand
Thank you! What a
beautiful place and friendly service – breakfast delicious!
We’ll be back!
5 – 7 Desember 2003
Rudi Botha
Delareyville, Noord-Wes
Baie dankie vir ‘n
wonderlike naweek! Kom beslis weer
11 Desember 2003
Dirk van Schalkwyk
Mosselbaai
Was tuis soos by my eie
huis. Ruim en rustige atmosfeer met lekker
verhitte swembad.
Hartlike gasvryheid en perfekte voorbereide maaltye!! Dankie!
24 – 26 Desember 2003
Lucas, Elize, Harold &
Ouma Joekie Muller
Vereeniging
Baie dankie vir die
groot voorreg om hierdie naweek hier te kon deurbring. Alles is
pragtig en lekker. Die atmosfeer, geselskap en kos was van die
boonste rakke. Julle is puik! Nogmaals baie dankie vir ‘n wonderlike
tyd!
7 Februarie 2004
A. Jockin
We feel privileged to be
with you, because Its so warmly and it is so welcoming. We are now
able to understand other culture, in allwe will miss your
hospitality.
20 February 2004
Sadia Brendell
Windhoek, Namibia
Dit was baie baie lekker
hier. Asemrowende
tuin en die wonderlikste
kos.
27 February 2004
Soovi Hurgobin
Richards Bay
Excellent and quiet
place. Host very friendly.
3 March 2004
Gaborone, Botswana
It was a privilege to be
hosted by you in this warm and beautiful place. This happened to be
my birthday. I feel so good even when I am away from my family
– home away!!
10 March 2004
Lucia Mabuza
Nelspruit
Thank you for the warm
welcome and hostess that you have provided. Mom keep up the spirit
and continue to be the good mother to all your clients.
12 March 2004
George Nyalunga
Nelspruit
It has been a great
pleasure for to have spent time with you. What a wonderful
place, the hospitality,
the welcoming atmosphere and the food. Thank you
very much.
1 April 2004
Stanger
Thank you. Enjoyed
my stay. Will tell my friends and other. |